VEK  Therapéa

Onvoorwaarlike LIEFDE!


Listen Later

Die hele Bybel is 'n liefdesverhaal. Dit begin met God, en God is liefde. Voor enigiets anders bestaan ​​het, het liefde gevloei tussen die Vader, die Seun en die Heilige Gees. Jesus sê vir die Vader, “omdat U My liefgehad het voor die grondlegging van die wêreld.” (Johannes 17)

Viktor Frankl saw love as the highest human potential and a key to finding meaning in life, enabling a person to see the essential and potential essence of another human being.

Skrifgedeelte

Levitikus 9 : 18

1 Korintiers 13 : 1 - 13

Matteus 18 : 21 - 35

Johannes 13 : 34 - 35

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

VEK  TherapéaBy VEK Therapéa