Oolfant se potgooi

Oolfant kry 'n nuwe baas


Listen Later

Oolfant het van 1 Augustus ʼn nuwe baas. En dis niemand anders nie as Karin van Oostrum van Pestalozzi Trust faam. 

Luister in hierdie episode:

·       na al die planne wat Karin met oolfant het

·       hoekom sy besluit het om oolfant te koop

·       hoe haar liefde vir Afrikaans haar ook na die liefde van haar lewe gelei het

Kry hier meer inligting oor die oolfant kursusse:

https://tuisskool-in-afrikaans.teachable.com/

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Oolfant se potgooiBy Karin van Oostrum

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings