100.5fm Nuus Klankgreep

Oproep vir gereedheid vir 2025 skooljaar


Listen Later

Die Departement van Onderwys doen 'n beroep aan skoolbeheerliggame en skoolbestuurspanne om voorbereiding vir die suksesvolle en naatlose aanvang van die 2025-skooljaar te begin. Skole heropen op 15 Januarie. Volgens ’n woordvoerder van die Mpumalanga Departement van Onderwys, Gerald Sambo, is dit 'n tyd vir kollektiewe aksie en 'n hernieude verbintenis om te verseker dat skole gereed is om die beste moontlike leeromgewing vir leerders te bied. 100.5FM Radio Laeveld Nuus
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

100.5fm Nuus KlankgreepBy 100.5FM Radio Laeveld