ekerk Boodskap | Die Podcast

Opstanding: Ons sien vir Jesus!


Listen Later

Op Opstandingsondag kyk ons weer, en hierdie keer sien ons nie net die kruis nie, maar die leΓ« graf. Ons sien Jesus… lewendig, oorwinnaar, en naby aan ons.

π™Žπ™©π™šπ™₯𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙀π™ͺπ™—π™šπ™§π™© nooi ons om die vreugde, hoop en nuwe lewe van die opstanding opnuut te ontdek. Kom kuier saam en vier die lewe wat Jesus bring!

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

ekerk Boodskap | Die PodcastBy ekerk