Radio Scriptura

Ouerskap: Bybelse Pa-wees


Listen Later

Bybelse Pa-wees vloei vanuit God se skeppingsorde vir die mens en die huwelik met die man as hoof van sy gesin. Ons moet Pa-wees deur die lens van God se verbond met Sy volk sien. 3:43 Om my rol as man in die lig van God se skeppingsorde uit te leef. 6:43 Jy kan nie 'n Bybelse pa wees as jy nie 'n verhouding met God het nie. 9:50 Man moet verantwoordelikheid vat van hul huis en gesin. 19:32 Om my rol as man in my huis in die lig van God se plan met die huwelik uit te leef. 26:50 Vaders moet hul kinders help om God se wil te ontdek, nie hul eie nie. 27:58 Om my rol as vader van my kinders in die lig van my hemelse Vader uit te leef. 32:46 Die vader speel 'n kardinale rol met die vind van 'n lewensmaats. 34:45 Om my rol as verbondsouer in die lig van God se verbondsbeloftes uit te leef. 39:36 Die pa moet sy vrou en gesin begelei na die troon van genade.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings