Radio Scriptura

Ouerskap: Ouerskap is Herderskap


Listen Later

Herderskap definieer die verhouding wat ouers met hul kinders behoort te hê. Die Here verwag van ons om ons kinders op te voed tot Sy eer. 5:33 Waarom is herderskap nodig?

15:08 Wat het ons kinders nodig?

17:36 Wat is herderskap NIE?

23:54 Herderskap is om eerlik, opreg en regverdig te wees.

31:11 Hoe lyk herderskap in die praktyk?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings