Mariepskop Bediening

Pak lig en geniet die uitsig.


Listen Later

Moenie die nuwe jaar ingaan met onnodige bagasie nie. Doen "whatever" nodig is om daarvan ontslae te raak en fokus minder op jou eie pyn en probleme en leer om eerder doelbewus lief te hê deur te kyk hoe jy ander se pyn kan verlig en hulle laste ligter maak.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Mariepskop BedieningBy Mariepskop Bediening