Radio Scriptura

Pastoraal: Eetversteurings


Listen Later

Pastoraal – Eetversteurings

02:04 Pastoraal – Eetversteurings (Pred. 2:24-25) 05:10 Beskrywing van eetversteurings 08:40 Hoe lyk eetversteurings hedendaags 13:08 Kos word 'n afgod in die persoon se lewe 15:10 Obsessiewe beheer van oefening en voedselinname 19:17 Strikke in ons dag en tyd 23:57 Die hart agter eetversteurings 26:00 Kos kan 'n kruk/troosmiddel word om depressie, trauma, spanning, self-waarde, beheer en angs te hanteer. 27:07 Identiteit - waarin lê jou waarde?

28:01-28:37 Die Gereformeerde Laerskool Bellville advertensie

30:31 Bybelse perspektief 33:22 Ons moet eet tot God se eer - eet om te lewe, nie lewe om te eet nie 36:00 Dit is nie tot God se eer as ons die 6de gebod te oortree nie 39:12 As gelowige kan ek die gawes uit God se hand geniet 41:30 Die stryd teen enige eetversteuring begin by die bybelse siening van kos in ons lewens 42:50 Kyk na jou liggaam en kyk na wat jy eet, want dis tot eer van God

Skrifgedeeltes: Pred 2:24-25, 1 Kor. 6:12-20, Rom. 12:1-2, Fil. 3:19 & 4:8-9, Pred. 2:24-25, 5:17

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings