Radio Scriptura

Pastoraal: Verwaandheid


Listen Later

Hoe is trots, selfliefde, ydele eer oftewel verwaandheid 'n teken van diep ongeloof en hoogmoed, of selfs verwand aan narsisme? Wat is die een ding wat ons heimlik ook deel met die gesindheid van die fariseërs? Het ons 'n hoër beeld van onsself as van God? Johannes 3:30 stel dit baie eenvoudig, "Hy moet meer word, maar ek minder." In wie vind ons ons waarde? Gebruik God lyding en beproewing om ons harte nederig te hou? Hoe bring die wet vir ons perspektief oor onsself?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings