Radio Scriptura

Pastoraal: Werkolisme


Listen Later

Wat is jou werk vir jou werd? Is jou werk die middelpunt of die rede vir jou bestaan, of is dit iets waarmee jy God dien en ook daarvan kan rus in God? Wat dryf jou? Wat regeer jou lewe? Wat is die bybelse beginsels vir werk en waarin kan gelowiges rus?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings