Radio Scriptura

Perspektief: Januarie 2022


Listen Later

In die eerste perspektief episode van 2022, gesels die Scriptura span oor drie nuusgebeure van die afgelope maand naamlik die onderhoud van Babylon Bee met Elon Musk, 'n vark se hart wat oorgeplant is in 'n mens, en die normalisering van pedofilie. 00:44 Onderhoud van Babylon Bee met Elon Musk 20:15 Varkhart oorplanting 31:09 Normalisering en goedpraat van pedofilie Aanbieders: Jan-Louis Lee, Jaco de Beer, Gerhard van Rhyn

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings