Radio Scriptura

Perspektief: Januarie 2023 Sinode


Listen Later

Die Algemene Sinode van die GKSA is 'n bybelse instelling wat Paulus reeds in Handelinge 15 begin het. Wat is 'n gereformeerde sinode, en hoekom is dit nodig dat afgevaardigdes vergader? Wat is die binnewerke van hierdie kerklike vergaderings? Hoekom moet kerke van dieselfde denominasie bymekaar kom om te vergader oor kerklike sake? Verskillende denominasies het verskillende soorte kerkbestuurstelsels. Hoekom is ons oortuig dat ons kerkbestuurstelsel reg en belangrik is, en watter gesag het die sinode?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings