Radio Scriptura

Perspektief: Julie 2024


Listen Later

Psalm 2:2 "Die konings van die aarde neem stelling in en die heersers span saam teen die Here en sy gesalfde..." Aspekte op die tafel wat in Julie 2024 gebeur het is eerstens die godslasterlike opening van die Olimpiese Spele 2024 - of was dit die pantion van die gode? Tweedens - die slypmoord poging op Donald Trump. Is dit 'n profetiese teken? Derdens, die regering van nasionale eenheid. Is president Cyril Ramaphosa ons land se verlosser, en kan die regering van nasionale eenheid ons land reg ruk?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings