Radio Scriptura

Perspektief: Junie 2019


Listen Later

In hierdie episode beskou ons nuusgebeure van Junie-maand vanuit 'n Christelike perspektief.

Die fokus gebeure van hierdie maand se episode is:

-Junie maand: Gay maand (Pride month).

Die sistematiese manier waarop ons beinvloed word deur die media.

-Die staatsrede / Munisipaliteite wat onderpresteer.

Is daar nog hoop vir ons in so 'n land?

-Christina Landman se uitlating oor "Fresh Expression" kerke in Switzerland.

Moet ons ook begin "koffie-kroeg"- en "rock en roll"- kerk hou?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings