Radio Scriptura

Perspektief: Maart 2023


Listen Later

Scriptura bespreek drie sake vanuit 'n bybelse invalshoek ten einde 'n christelike perspektief daarop te gee wat in drie verskillende dele van God se wêreld plaasgevind het in die laaste maand: die Saddleback kerk van California is onthef van lidmaatskap by die Southern Baptist Convention vanweë hul ongehoorsaamheid aan die bybelse leerstellings oor vroue in die amp van predikant; die leier van die EFF politieke party, meneer Julius Malema, het godslasterlike uitsprake gemaak en die burgers van Suid-Afrika gedreig indien enige iemand hom sou teengaan tydens sy "nasionale stilstand" optog gehou op 20 Maart 2023, en dan het Uganda se president, meneer Yoweri Museveni, nuwe wetgewing teen die LGBTQ gemeenskap en beweging ingestel.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings