Janine van Niekerk gesels met Petro Kotze-Odendaal. Sy het ‘n dramatiese getuienis wat sy in haar boek “Wanneer die krieke stil word” vertel. Ons is by haar vrystelling vanaand, maar ons wou eers die storie hoor. Good News Time