Landbouweekliks

Pieter de Kock: Werk hard, hou aan verbeter


Listen Later

Pieter de Kock van Thabazimbi in Limpopo het ’n besondere liefde vir die Afrikanerbeesras wat gedy ten spyte van erge strestoestande. Hy voorsien ook vleis aan AfriBeef, ’n handelsmerk wat geskep is om veral die vleissagtheid van hierdie ras te bemark. Pieter is passievol oor die oordrag van kennis aan die jonger geslag en sy Pronk-Afrikanerstoetery is as die Landbounavorsingsraad se Vleisbeesverbeteringskudde van die Jaar vir 2019 bekroon.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

LandbouweekliksBy Media24 Leefstyl

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings