Sign up to save your podcasts
Or

Laat ons nie in die bersoeking kom nie, maar verlos ons van die Bose
Versoeking is ’n realiteit waaraan ons nie ontkom nie. Selfs die heiligste onder ons kom in versoeking. Ek wil amper sê: hoe heiliger jy leef, hoe hewiger word die versoeking. Hoe meer jy uit die genade leef, hoe meer word jy versoek om nie uit die genade te leef nie. Hoe ernstiger jy bid om die vergifnis van jou oortredinge, hoe ernstiger moet jy bid om bewaring in die versoekings
By Jaco ThomLaat ons nie in die bersoeking kom nie, maar verlos ons van die Bose