Ontmoet vir Plaasjapie: Die varkie wat die wêreld wou sien...
In hierdie episode ontmoet hy vir Beesbule Kittiekoei en Hond die skaaphond....
Plaasjapie is 'n varkie wat nuuskierig is. Hy is baie nuuskierig... hy wil weet wat in die res van die wêreld aangaan. Hy wil die hele wêreld sien: nie meer nie en ook nie minder nie.
Kom luister saam na al Plaasjapie se avonture op die plaas en in die wye wêreld in...
---
Send in a voice message: https://podcasters.spotify.com/pod/show/womanonfire101/message