Landbouweekliks

Planne vir boerdery én werkers


Listen Later

Ons kuier by Rustin Shawe, wat verlede jaar aangewys is as KwaZulu-Natal se Jongboer van die Jaar. Hy boer in die bergagtige Groenvlei-omgewing van KwaZulu-Natal, tussen Wakker­stroom en Utrecht. Rustin se plaas, Grassfields, is 1 850 m bo seespieël. Die hoogste plek waar beeste kan wei, is 2 200 m bo see­spieël. Rustin, ’n Droughtmaster-stoetteler, be­nut onder meer DNS-tegnologie om sy kudde optimaal te ver­beter. Hy is ook besig om sowat 600 ha, met titelaktes en al, aan sy werkers te oorhandig.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

LandbouweekliksBy Media24 Leefstyl

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings