OFM

Pluimveebedryf pak wanpersepsies oor braaikuikens


Listen Later

As deel van OFM Agri se reeks oor mites en wanpersepsies in die landboubedrywe, hoor ons ook van die Suid-Afrikaanse Pluimvee Vereniging (SAPV) waarmee hulle te kampe het. Izaak Breitenbach, hoof van die braaikuikenafdeling, gesels met OFM Inhoudsbestuurder, Elzette Boucher-Kruger.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM