Sign up to save your podcasts
Or

4 Mamparas vergader om vir julle te vertel hoe roesyntjies poep gedroog word. Kom geniet die tydjie saam ons en ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrike goed in die wereld te bespreek. Alles wat gesê word is satire en word net as n grap bedoel so moenie jou broek bekak, ons is eintlik decent mense : )
Sebastian - Ek het niks om te plug maar dalk eendag
Diewan - https://youtu.be/dQw4w9WgXcQ
Fluffy - https://www.youtube.com/channel/UC0KK1I9jAoiLv8ATLpYQcvg
Charl - hy soek net lifde
Hierdie episode word geborg deur Anchor - As jy ook jou eie Podcast wil maak kan jy Anchor gebruik: https://anchor.fm
Vir enige vrae of as jy ons wil kontak, maar moenie ons is nie lus vir jou nonsens nie - [email protected]
By Defenetief Produktief4 Mamparas vergader om vir julle te vertel hoe roesyntjies poep gedroog word. Kom geniet die tydjie saam ons en ons hoop julle skakel weer in wanneer die 4 mamparas vergader om net die belangrike goed in die wereld te bespreek. Alles wat gesê word is satire en word net as n grap bedoel so moenie jou broek bekak, ons is eintlik decent mense : )