Sign up to save your podcasts
Or

In die episode praat ek en Mijanke oor Fokofpolisiekar. Ons praat basics en doen n deep dive in die lyrieke van die liedjie "Ek Skyn(Heilig)" van die Swanesang album
Ek hoop julle geniet, die klank kom van n video af wat ons gemaak het vir n projek vir die Universiteit van Pretoria.
Ek hoop julle geniet die episode, ons het baie geniet om hom te maak.
Vrede en liefde luisteraarsm, Vrede en Liefde
@van_wyk_theodore (Theodore van Wyk)
@m i j a n k e (Mijanke Blignaut)
By Theodore Van WykIn die episode praat ek en Mijanke oor Fokofpolisiekar. Ons praat basics en doen n deep dive in die lyrieke van die liedjie "Ek Skyn(Heilig)" van die Swanesang album