Lig en Lewe Sentrum 
SERMON PODCAST

Positioned


Listen Later

Ons almal word deur God op 'n sekere area in die lewe geplaas en daar waar ons is, moet ons vir God iets doen. Ons leer uit die storie van Josef, dat God vir Josef in 'n posisie geplaas het om lewens te red.

Die vraag word gevra, is jy waar jy is omdat God 'n plan het met jou lewe en dat God wil sien dat jy in jou "posisie" lewens red?

Waar bevind jy jouself in jou avontuur? Josef het self in die moeilike tye van die tronk 'n doel gehad.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Lig en Lewe Sentrum 
SERMON PODCASTBy Lig en Lewe Sentrum Paarl