Radio Pulpit

Praat is baie meer as net praat


Listen Later

Dit is die een area waar verhoudinge die meerste seer ervaar. Deon & Karin begin hierdie week 'n nuwe reeks waar hulle bietjie meer indiepte gaan gesels oor hierdie onderwerp. Hierdie is toerusting wat jou lewe kan verander.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio PulpitBy Radio Pulpit