Welkom terug by Praat Kos Niks v2.0! Ek host nou op Spotify, so die look en feel is bietjie anders, maar dis nogsteeds maar net ek en my unedited gebabbel oor niks.
Hier is van die links waaroor ek gepraat het in die podcast:
Unchosen op Netflix: https://tinyurl.com/48hunsvz
Alex Hormozi Free Training: https://www.acquisition.com/training