Radio Scriptura

Predikante, teologiese opleiding & die Gereformeerde Teologiese Akademie


Listen Later

In 'n onderhoud met professor Dolf Britz gesels Scriptura oor die vereistes vir 'n goeie teoloog. Wat is die werk van 'n predikant? Watter karaktereienskappe en vaardighede moet 'n predikant hê om sy werk tot eer van God en tot heil van die gemeente te beoefen? Hoe dien teologiese opleiding om dit te kweek en te ontwikkel? Is universiteite 'n produk van christelike tradisie?

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Radio ScripturaBy scriptura.co.za

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings