Besigtig hierdie en ander fotos van NG Villeria Goeie Vrydag 2020
NG Villieria Preek: 10 April 2020 – Goeie Vrydag
Besoek hierdie bladsy om die kwaliteit van die video te verstel ten einde bandwydte te bestuur. Dieselfde video is ook beskikbaar op lae kwaliteit wat minder bandwydte gaan gebruik.
Ons versoek u om asseblief ook kennis te neem van die inhoud van hierdie video rakende NG Villieria dankoffers
Die Kerkbode:
Vyf G’s in die tyd van COVID-19