NG VIllieria Potgooi

Preek: 16 Junie 2019


Listen Later

Handelinge: 11: 22-24
22 Die berig hieroor het die gemeente in Jerusalem bereik, en hulle het vir Barnabas na Antiogië toe gestuur.
23 Toe hy daar kom, was hy bly om te sien hoe God in sy genade onder hulle gewerk het, en hy het hulle almal aangespoor om met hart en siel aan die Here getrou te bly.
24 Barnabas was ‘n goeie man, vol van die Heilige Gees en met ‘n vaste geloof. ‘n Aansienlike groep mense is tot geloof in die Here gebring,
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG VIllieria PotgooiBy NG Gemeente Villieria