Psalm 119
1 Dit gaan goed met dié wat onberispelik lewe, dié wat wandel volgens die woord van die Here.
9 Hoe kan ‘n jongmens sy lewe skoon hou? Deur hom te hou aan u woord!
105 U woord is die lamp wat my die weg wys, die lig op my pad.
Omgeeselle:
Tuisblad
3iG