NG VIllieria Potgooi

Preek: 20 Oktober 2019


Listen Later

Psalm 62
1 Vir die koorleier. ‘n Belydenis. ‘n Psalm van Dawid.
2 Net by God vind ek rus, van Hom kom my redding.
3 Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek vas en stewig staan.
4 Hoe lank wil julle almal nog beskuldigings bly slinger en my probeer doodmaak, ‘n man wat reeds is soos ‘n muur wat wil omval, ‘n klipmuur wat omgestoot word?
5 Hulle probeer my uitwerk; hulle skep behae in leuens; met die mond seën hulle, in die hart vervloek hulle. Sela
6 Net by God vind ek rus, want op Hom vertrou ek.
7 Net Hy is my rots en my redding, my veilige vesting, sodat ek stewig staan.
8 God is my redding en my krag. Hy is my rots, my sterkte, God is my toevlug.
9 Vertrou altyd op Hom, my volk, stort julle hart voor Hom uit! God is vir ons ‘n toevlug. Sela
10 Mense is verganklik, mense is niks: op ‘n skaal wys hulle geen gewig nie, saam is hulle minder as niks.
11 Moenie op geweld vertrou nie; roof sal jou niks in die sak bring nie. As jou rykdom toeneem, moenie dat dit jou te na aan die hart lê nie.
12 Een ding het ek God hoor sê, nee, twee: dat net God mag het
13 en ‘n mens net op U, Here, kan vertrou, en dat U met elkeen handel volgens sy verdienste.
Omgeeselle:
3iGTuisblad:Praktiese Wysheid
Selfdegeslagverhoudings
Die Algemene Sinode se besluit oor Selfdegeslagverhouding
NG Villieria kerkraad se besluit ten opsigte van selfdegeslagverbintenisse (2015)
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG VIllieria PotgooiBy NG Gemeente Villieria