NG VIllieria Potgooi

Preek: 29 Maart 2020


Listen Later

Preek 29 Maaart 2020
Ons is bewus van die klank suiwerheid en glo dat ons dit met ‘n volgende preek sal verbeter. Dankie vir u geduld!
Psalm 121 1 ‘n Pelgrimslied. Ek kyk op na die berge: waarvandaan sal daar vir my hulp kom? 2 My hulp kom van die Here wat hemel en aarde gemaak het. 3 Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie; Hy wat jou beskerm, slaap nooit nie. 4 Waarlik, die Beskermer van Israel sluimer nie in nie en Hy slaap nie. 5 Die Here beskerm jou, die Here bewaar jou van alle gevare. 6 Bedags sal die son jou nie steek nie en snags sal die maan jou nie kwaad doen nie. 7 Die Here sal jou beskerm teen alle gevaar, jou lewe sal Hy beskerm. 8 Hy sal jou beskerm waar jy ook gaan, nou en vir altyd.
Gesels oor of bedink: Ps. 121 Jy hét nou tyd; jy het nog tyd; nóú is die beste tyd… Beplan en droom ’n bietjie? Wees eerlik oor jou eie “KYK”. Hoe verskil jou “normale” kyk van ’n Ps. 121-KYK?
Ds Jaco se ECHO Boodskap
Lees saam met ECHO die Lukas-evangelie”
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG VIllieria PotgooiBy NG Gemeente Villieria