Ps 34: 15Bly weg van die kwaad af en doen wat goed is, soek vrede en jaag dit na!
Matt 5 Geseënd is die vredemakers, want hulle sal kinders van God genoem word.
Markus 9:50 “Sout is goed, maar as sout sy krag verloor het, waarmee sal ‘n mens dit weer sout maak? “Julle moet werklik sout wees en in vrede met mekaar lewe.”
Romeine 12: 18As dit moontlik is, sover dit van julle afhang, leef in vrede met alle mense.
I Kor 7: 15 15 As die ongelowige egter wil skei, laat hom skei. In sulke gevalle is die gelowige man of vrou nie gebind nie. God het julle geroep om in vrede te lewe.
Galasiers 5: 2222 Die vrug van die Gees, daarteenoor, is liefde, vreugde, vrede, geduld, vriendelikheid, goedhartigheid, getrouheid,