NG VIllieria Potgooi

Preke 13 Febraurie 2022


Listen Later

Lewendige uitsending: 13 Februarie 2022

Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin. Die opname van die preek sal later opgelaai word.

Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk

Teksgedeelte: 1 Konings 19
Volle Teks
3 Elia het bang geword en ter wille van sy lewe gevlug. Toe hy by Berseba in Juda kom, het hy sy slaaf daar agtergelaat. 4 Hy self het egter 'n dagreis ver die woestyn in gegaan. Daar het hy onder 'n besembos gaan sit en gewens hy gaan dood. Hy het gesê: “Nou is dit genoeg, Here! Neem my lewe, want ek is niks beter as my voorvaders nie.”
11 Maar die Here sê vir hom: “Kom uit, en gaan staan op die berg voor My, die Here, Ek wil verbygaan.”

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp.

NG Villieria preke is sedert die einde van Maart 2020 meer as 28 400 kere in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk.

Die NGV web is gedurende dieselfde tyd deur meer as 3 700 mense besoek:

Die meeste besoekers wat wel hul ouderdom op Google registreer en na die preke kyk is as ouer as 65.

Kom ons versprei die woord – dit is maklik !!

EN

Deel met ons u ervaring van die preek of persoonlike antwoorde van die vrae van die reekstema deur ‘n kommentaar hieronder te plaas.

Kinderkerk: 13 Februarie 2022
The post Preke 13 Febraurie 2022 first appeared on NG Gemeente Villieria.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG VIllieria PotgooiBy NG Gemeente Villieria