NG VIllieria Potgooi

Preke: 27 Febraurie 2022


Listen Later

Lewendige uitsending: 27 Februarie 2022

Die video sal beskikbaar word sodra die lewendige uitsending begin. Die opname van die preek sal later opgelaai word.

Kyk na die lewendige uitsending op hierdie bladsy of besoek die NGV YouTube Channel om na die uitsending daar te kyk

Teksgedeelte: 2 Korintiërs 3: 14 – 4:2
Volle Teks
14 Hulle verstand was ook toe, en vandag nog bly hulle verstand met dieselfde sluier toegemaak as hulle die Ou Testament lees, maar die sluier word deur Christus weggeneem vir iemand wat in Hom glo. 15 Maar vandag nog, elke keer as die wet van Moses voorgelees word, is daar 'n sluier oor hulle verstand. 16 Van Moses sê die Skrif egter: “Elke keer as hy hom na die Here wend, word die sluier weggeneem.” 17 “Die Here” beteken hier “die Gees”, en waar die Gees van die Here is, is daar vryheid. 18 Ons almal weerspieël die heerlikheid van die Here, want die sluier is van ons gesig af weggeneem. Ons word al meer verander om aan die beeld van Christus gelyk te word. Die heerlikheid wat van ons uitstraal, neem steeds toe. Dit doen die Here wat die Gees is.
DIE APOSTELS VERKONDIG JESUS CHRISTUS, DIE HERE
4 1God het Hom oor ons ontferm en hierdie bediening aan ons opgedra. Daarom word ons nie moedeloos nie. 2 Ons vermy praktyke wat nie die lig kan verdra nie en waaroor ons ons sou moes skaam.

Versprei die preek na vriende en familielede op u selfoon deur gebruik te maak van die sosiale media skakels op die bladsy soos byvoorbeeld WhatsApp.

NG Villieria preke is sedert die einde van Maart 2020 meer as 28 400 kere in Suid-Afrika en van regoor die wereld gekyk.

Die NGV web is gedurende dieselfde tyd deur meer as 3 700 mense besoek:

Die meeste besoekers wat wel hul ouderdom op Google registreer en na die preke kyk is as ouer as 65.

Kom ons versprei die woord – dit is maklik !!

EN

Deel met ons u ervaring van die preek of persoonlike antwoorde van die vrae van die reekstema deur ‘n kommentaar hieronder te plaas.

Kinderkerk: 27 Februarie 2022
The post Preke: 27 Febraurie 2022 first appeared on NG Gemeente Villieria.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

NG VIllieria PotgooiBy NG Gemeente Villieria