Preserveerkampioenskappe lok oorweldige belangstelling.
Die eerste Nasionale Preserveerkampioenskappe is onlangs gehou en dis duidelik dat die tyd ryp is vir nasionale erkenning van gehalte gepreserveerde produkte.