Welkom by Ps Leon Prinsloo se program; "Ek staan verstom oor U liefde". Ps Prinsloo is die Voorsitter van die AGS SWD Streek. Hy is ook die pastoor van die AGS Grootbrak Rivier. U kan elke Sondag aand om 19h30 na sy program op die Baasraak Uitsaai Netwerk kyk en luister.Pastoor Leon Prinsloo se kontak besonderhede is soos volg:Epos Adres:
[email protected] Facebook Blad: https://www.facebook.com/pastoorleon.prinsloo Bank Besondehede: L Prinsloo ABSA Spaar Rek No 38057100963 Takkode 632 005.Baasraak Uitsaai Network*Waar om na ons te kyk en luister:*Baasraak Web TV Kanaal