Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)

Psalm 46:1-12 - Gryp God aan as jou toevlug en vrees nie | Leraar Gerhard Benadé


Listen Later

Psalm 46:1-12

God is vir ons ’n toevlug en sterkte; as hulp in benoudhede is Hy in hoë mate beproef. Daarom sal ons nie vrees nie, al waggel die aarde en al wankel die berge weg in die hart van die see....

Leraar Gerhard Benadé is Eloffsdal Advent-Sentrum se proponent leraar vir 2020. Hy het sy teologie graad by Helderberg College verwerf en werk vir die Noordelike Konferensie van die Suid-Afrikaanse Sewende-dag Advenstiste Kerk.

Eloffsdal Advent-Sentrum

Webtuiste: https://www.eloffsdal.com

Facebook: https://www.facebook.com/eloffsdalsda

Instagram: https://www.instagram.com/eloffsdal_advent_sentrum/?hl=en

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)By Eloffsdal Advent-Sentrum (Sewendedag Adventiste Kerk/SDA)