Kontrei Klets

Raak verlief op Lisabon


Listen Later

Ons verken die Portugese hoofstad in hierdie aflewering. Dit sluit in 'n onderhoud met 'n gewilde plaaslike toergids. Luister veral as jy beplan om te gaan en kry wenke vir jou besoek aan Lisabon. Ons hoor graag wat jy dink; stuur gerus boodskappe as jy deur die Anchor.fm-platform luister.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Kontrei KletsBy Clifford Roberts