
Sign up to save your podcasts
Or


Esra Plaatjies gesels saam met Curtley Jones 'n kletsrymer van Paarl in die Wes-Kaap oor sy voetspoor in die Afrikaanse Hip Hop-bedryf.
Vandag op Stem van die digters gesels Esra Plaatjies saam met Lucia Booys, 'n onderwyseres en 'n begeesterde digter, oor haar liefde vir digkuns. Ons ook 'n paar gedigte van David Jantjies.
Dis Valentynsdag! Vanaand gesels ek saam met Nadine Hendrick en Miscka Koorman oor hulle perspektiewe oor liefde. Die fenominale digter Zebulon Kochk deel ook 'n paar van sy liefdes gedigte saam met ons.
Vanaand gesels ek saam met Jaide, 'n TikTok vermaaklikheidsglanspersoonlikheid oor die karakter suster Katy. Ons leer ook suster Katy beter ken.
Baie leerders word afgeknou by die skool en selfs by die huis. Ons gesels vanaand saam met Chante Rector 'n onderwyseres in die Wes-Kaap oor hoe om afknouery te hanteer. Pejay, 'n kletsrymer van Willowmore in die Oos-Kaap gesels ook vanaand saam.
Esra Plaatjies gesels saam met Mishca Koopman, 'n tweedejaar student aan Bolland Kollege in Stellenbosch oor haar liefde en passie vir Afrikaanse digkuns. Luke Davids, met die verhoognaam, Young UTH kuier ook saam.
From the publisher's feed