Eensgesind Klanklêers

Ramkamp


Listen Later

Shoptalk


Draai enige produk om en n mens sal sien “Made in China” of iewers anders waar ʼn fabriek opgerig is vir massaproduksie van dieselfde produk. Die materiaal is nie duursaam nie, hoewel die prys wel as hoog bestempel kan word, en die item wat so aanskaf word, gee geen rede om te glo dat dit die handewerk is van ʼn persoon wat trots is op sy werk nie.


Die vervaardiging en aankoop van handgemaakte goedere is besig om nie net 'n nuwe mode te word nie, maar dit gee ook nuwe entrepreneurs weer hoop. 'n Mens sal nie hierdie goedere noodsaaklik in die naaste winkelsentrum met al die gewone en vervelige franchise-winkels kry nie. Hierdie besonderse goedere word gevind in die stalletjies by die verskillende feeste wat deesdae bykans in amper elke dorp gehou word.


Hosted on Acast. See acast.com/privacy for more information.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Eensgesind KlanklêersBy Eensgesind Klanklêers

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

2 ratings