OFM

Ramon Uys - Eerste Cheetahs wedstryd


Listen Later

Die woelige jong Shimlas-flank, Ramon Uys, is opgewonde en slaggereed om vandag vir die eerste keer in ’n Toyota Cheetahs-trui te speel.
Uys sal in die Curriebeker-oefenwedstryd teen die Suzuki Griekwas in Bultfontein speelkans geniet.
Hy is die jonger broer van die Cheetahs se nommer sewe-flank, Pierre Uys, wat ongelukkig nie weens ’n liesbesering sal speel nie.
Ramon het aan OFM Sport gesê dit het alles baie vinnig gebeur.
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

OFMBy OFM