Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 773 episodes available.
August 30, 2026Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 3)Jody Hendricks praat met Alice Miller van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel....more22minPlay
August 23, 2026Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 2)Jody Hendricks praat met Andries Sekgetho van die OG oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel....more27minPlay
August 16, 2026Rand en sent: Die Ouditeur-generaal van Suid-Afrika (Deel 1)Jody Hendricks praat met Andries Sekgetho van die OG, oor die rol wat hulle in die land se demokrasie speel....more21minPlay
August 09, 2026Rand en sent: SA-entrepreneurs sukkel om hulp by regering te kry9 Augustus 2026: Jody Hendricks praat met dr. Willie Cilliers, voorsitter van die AHI Wes-Kaap, oor ‘n internasionale studie wat bevind het dat entrepreneurs in Suid-Afrika sukkel om die nodige hulp by die regering te kry....more27minPlay
August 02, 2026Rand en sent: Belasting op beleggingsopbrengste2 Augustus 2026: Jody Hendricks met ‘n kenner oor die impak van belasting op beleggingsopbrengste....more25minPlay
July 26, 2026Rand en sent: FREE SA wil lewenskoste verlaag26 Julie 2026: FREE SA is ’n burgerlike beweging wat fokus op praktiese hervormings om Suid-Afrikaners se lewenskoste te verlaag deur meer mededinging en minder onnodige regulasies. Jody Hendricks vind meer uit oor hulle mandaat, soos om elektrisiteit goedkoper te maak deur mededinging uit te brei en struikelblokke vir sonkrag te verwyder....more22minPlay
July 19, 2026Rand en sent: Hoe om te spaar19 Julie 2026: Julie is Nasionale Spaarmaand. Almal weet hulle moet spaar, maar soms is dit moeilik om die kopskuif te maak. Jody Hendricks praat met ‘n finansiële beplanner oor metodes om te spaar in moeilike ekonomiese tye....more25minPlay
July 12, 2026Rand en sent: Die 2026-belastingseisoen12 Julie 2026: Die belastingseisoen het reeds begin, met outomatiese aanslae van 1 tot 12 Julie 2026. Die res sal van 13 Julie 2026 af hulle opgawes kan begin indien. Nie-voorlopige belastingbetalers sal tot 23 Oktober tyd hê om hulle belastingopgawes in te dien, terwyl voorlopige belastingbetalers en trusts tot 22 Januarie 2027 tyd sal hê. Jody Hendricks praat hieroor met ’n belastingkenner....more26minPlay
July 05, 2026Rand en sent: Skole se addisionele fondsinsameling5 Julie 2026: Met die regering se onderwysbegroting wat jaarliks besnoei word, en duisende openbare skole wat finansieel sukkel, het addisionele fondsinsameling ‘n belangrike deel van skole se volhoubaarheidsmodel geword. Tog is daar duisende skole wat geen fondsinsamelings doen nie. Jody Hendricks praat hieroor met Riaan van der Berg van FEDSAS....more25minPlay
June 28, 2026Rand en sent: Die uitdagings vir SA se ekonomie28 Junie 2026: Dr. Roelof Botha, ’n ekonoom, praat oor die uitdagings vir Suid-Afrika se ekonomie, en oor sy seun, Roelof Botha jnr, wat op 16 Junie vanjaar op die SpaceX-raad aangestel is....more23minPlay
FAQs about Rand en sent:How many episodes does Rand en sent have?The podcast currently has 773 episodes available.