HelderbergFM 93.6

Regskolom - 14 April 2021


Listen Later

Skakel in elke Woensdag om 8:40vm vir die Regskolom op #WakeUpShakeUp geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc.
Die onderwerp vir Woensdag 14 April waaroor Prok Iaan Coetzee gaan gesels is Sekere Regte en Verpligtinge tov Eienaarskap in ā€˜n Deeltitelkompleks.
Die Regskolom Program word aangebied deur Goussard Coetzee & Otto Prokureurs.
Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe
Besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes.
šŸ“»93.6fm |
šŸ’» radiohelderberg.co.za |
šŸ“± Whatsapp 082 870 4496 |
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

HelderbergFM 93.6By HelderbergFM 93.6

  • 5
  • 5
  • 5
  • 5
  • 5

5

1 ratings