Skakel in elke Woensdag om 8:40vm vir die Regskolom op #WakeUpShakeUp geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc.
Die onderwerp vir hierdie progam is Verjaring van Skulde (prescribed debt).
Die Regskolom Program word aangebied deur Goussard Coetzee & Otto Prokureurs.
Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe
besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes.