Skakel in elke Woensdag om 8:40vm vir die Regskolom op #WakeUpShakeUp geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc. Hierdie week se onderwerp is die Regte en Verpligtinge van Vaders.
Die Regskolom Program word aangebied deur Goussard Coetzee & Otto Prokureurs.
Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes