Skakel in elke Woensdag om 8:40vm vir die Regskolom op #WakeUpShakeUp geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc.
Die onderwerp vir hierdie program waaroor Prok Iaan Coetzee gaan gesels is die rol van Trustees in Deeltitelskemas.
Die Regskolom Program word aangebied deur Goussard Coetzee & Otto Prokureurs.
Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe
Besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes.
š» 93.6fm |
š» radiohelderberg.co.za |
š± Studio 082 870 4496 |