The Drive with Rob & Roz

Reynardt Hugo: 'Jan Bloukaas het my lewe heeltemal verander'


Listen Later

Die hartseer nuus van Jan Bloukaas se afsterwe is Woensdag op sosiale media gedeel, maar mense het nog nie die laaste van Jan Bloukaas gesien nie.

Reynardt Hugo, die regisseur van 'Net Mens', het met Rob Forbes en Rozanne McKenzie gesels oor die pad wat hy en Jean du Plessis saam gestap het tydens die verfilming van hierdie spesiale episode, 'Net Mens: Jan Bloukaas'. Show page
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

The Drive with Rob & RozBy Jacaranda FM