Sê dit soos dit is

ROELF OPPERMAN


Listen Later

Roelf Opperman is 'n onder andere 'n berader vir mense met trauma. Hy en sy familie moes self 'n baie moeilike pad stap en hy gesels met Gerhard oor hoe dit moontlik kan wees om steeds voort te gaan, al blyk dit onmoontlik te wees.

Hy sê dit soos dit is.

Deel dit met iemand na aan jou.

Hierdie episode word moontlik gemaak deur NEASA 'n organisasie wat die belange van werkgewers beskerm en bevorder. Besoek www.neasa.co.za vir meer inligting.

...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

Sê dit soos dit isBy Gerhard Papenfus