Kalaharistories

Roete na oorvloedigheid


Listen Later

Net na 5 is HJ Cronjé aan die beurt. Hy vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Roete na oorvloedigheid” uit 1 Joh 4:12B en Joh 10:10B Radiokansel
...more
View all episodesView all episodes
Download on the App Store

KalaharistoriesBy Radio Pulpit